kerngedagte [boodskap #139148] |
Sun, 27 March 2022 08:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kerngedagte
Afbreking: kern•ge•dag•te
Samestelling: kern + gedagte
Selfstandige naamwoord: kerngedagte
Meervoud: kerngedagtes
Betekenis:
• Die belangrikste gedagte; waaroor iets gaan.
Gebruik:
• Wat is die kerngedagte van die gedig?
Sinoniem:
• essensie
• grondidee
• hoofaspek
• hoofgedagte
• hoofpunt
• hoofsaak
• hooftrek
• kernpunt
Vertaling:
Engels: core idea, main idea, central theme
Nederlands: kerngedachte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|