kapitalisasie [boodskap #139147] |
Sun, 27 March 2022 08:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kapitalisasie
Afbreking: ka•pi•ta•li•sa•sie
Selfstandige naamwoord: kapitalisasie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van kapitaliseer (die waarde bepaal).
Gebruik:
• Die maatskappy se aandele het met 7% gedaal, wat beteken dat sy kapitalisasie met 180 miljard dollar afgeneem het.
Sinoniem:
• kapitalisering
• kapitaalvorming
Afgelei:
• herkapitalisasie
• markkapitalisasie
• oorkapitalisasie
Vertaling:
Engels: capitalization
Nederlands: kapitalisatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|