Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » VN
VN [boodskap #139143] Sat, 26 March 2022 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
VN
Afbreking: VN


Letterwoord: VN

Betekenis:
• Afkorting vir Verenigde Nasies.

Gebruik:
• Generaal J.C. Smuts het 'n belangrike bydrae tot die opstelling van die VN se handves gelewer.

Vertaling:
Engels: UN
Nederlands: VN

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: presipitasie
Volgende onderwerp: RSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:26:21 UTC 2025