juwelekissie [boodskap #139140] |
Sat, 26 March 2022 18:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
juwelekissie
Afbreking: ju•we•le•kis•sie
Samestelling: juwele + kissie
Selfstandige naamwoord: juwelekissie
Meervoud: juwelekissies
Betekenis:
• Houer waarin juwele gebêre word.
Gebruik:
• Die dief het my juwelekissie en my man se skootrekenaar gesteel.
Wisselvorm:
• juweelkissie
Vertaling:
Engels: jewelry box
Nederlands: juwelenkistje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|