Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dolend
dolend [boodskap #139136] Fri, 25 March 2022 20:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dolend
Afbreking: do•lend


Byvoeglike naamwoord: dolend
Attributief: dolende

Betekenis:
• Wat dwaal; sonder doel van plek tot plek beweeg (soms figuurlik, soekend).

Gebruik:
• Die Israeliete was vir 40 jaar dolend in die woestyn.

Sinoniem:
• dwalend
• soekend
• swerwend

Verwant:
• doleansie
• doleer
• doolhof

Vertaling:
Engels: wandering
Nederlands: dolend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: isoleer
Volgende onderwerp: intensief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:28:46 UTC 2025