Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » interpreteer
interpreteer [boodskap #139133] Fri, 25 March 2022 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
interpreteer
Afbreking: in•ter•pre•teer


Werkwoord: interpreteer
Verlede tyd: het geïnterpreteer

Betekenis:
• Ontleed om die betekenis te verstaan (of te probeer verstaan).

Gebruik:
• Siener van Rensburg se visioene is moeilik om te interpreteer.

Sinoniem:
• beoordeel
• evalueer
• ontsyfer
• uiteensit
• uitlê
• verklaar
• vertolk

Afgelei:
• herinterpreteer
• oorinterpreteer
• waninterpreteer

Verwant:
• interpretasie
• interpretering

Vertaling:
Engels: to interpret
Nederlands: interpreteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inteendeel
Volgende onderwerp: introspeksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:22:14 UTC 2025