Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » installasiekoste
installasiekoste [boodskap #139131] Fri, 25 March 2022 18:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
installasiekoste
Afbreking: in•stal•la•sie•kos•te
Samestelling: installasie + koste


Selfstandige naamwoord: installasiekoste
Meervoud: installasiekostes

Betekenis:
• Hoeveel dit kos om iets te installeer.

Gebruik:
• Ek wil 'n sonstelsel installeer, maar die installasiekoste is heeltemal te hoog.

Vertaling:
Engels: installation costs, installation fee
Nederlands: installatiekosten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akkommoderend
Volgende onderwerp: inteendeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:08:19 UTC 2025