Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akkommoderend
akkommoderend [boodskap #139130] Fri, 25 March 2022 16:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
akkommoderend
Afbreking: ak•ko•mo•de•rend
Samestelling: akkommodeer + -end


Byvoeglike naamwoord: akkommoderend
Attributief: akkommoderende

Betekenis:
• Wat akkommodeer; ander tegemoetkom.

Gebruik:
• Sy is baie geduldig en akkommoderend met ouer persone.

Sinoniem:
• bedagsaam
• inskiklik
• tegemoetkomend
• toeskietlik

Antoniem:
• versmorend

Vertaling:
Engels: accommodating
Nederlands: meegaand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kamervenster
Volgende onderwerp: installasiekoste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:08:25 UTC 2025