Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kamervenster
kamervenster [boodskap #139129] Fri, 25 March 2022 16:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kamervenster
Afbreking: ka•mer•ven•ster
Samestelling: kamer + venster


Selfstandige naamwoord: kamervenster
Meervoud: kamervensters
Verkleinwoord: kamervenstertjie
Meervoud van verkleining: kamervenstertjies

Betekenis:
• Die venster van 'n kamer.

Gebruik:
• Wie wil jy hê moet voor jou kamervenster vir jou kom sing?

Hiponiem:
• badkamervenster
• dakkamervenster
• sitkamervenster
• slaapkamervenster

Vertaling:
Engels: room window
Nederlands: kamerraam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inkompetent
Volgende onderwerp: akkommoderend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:32:16 UTC 2025