Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teruggetrokke
teruggetrokke [boodskap #139125] Thu, 24 March 2022 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teruggetrokke
Afbreking: terug•ge•trok•ke
Samestelling: terug + getrokke


Byvoeglike naamwoord: teruggetrokke
Vergrotende trap: teruggetrokkener
Oortreffende trap: teruggetrokkenste
Attributief: teruggetrokke

Betekenis:
• Wat terughoudend is; in hom/haar self gekeer.

Gebruik:
• Sy is skaam, teruggetrokke en wil nie eintlik praat nie.

Sinoniem:
• afsydig
• alleenlopend
• asosiaal
• bedees
• beskeie
• gereserveerd
• ingetoë
• inkennig
• ongesellig
• ootmoedig
• selfbewus
• skaam
• skugter
• stemmig
• stilswyend
• swygsaam
• terughoudend

Antoniem:
• uitgaande
• voorbarig

Afgelei:
• teruggetrokkenheid

Vertaling:
Engels: reclusive, reserved, withdrawn, self-contained
Nederlands: teruggetrokken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: melktert
Volgende onderwerp: inbeslagneming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:58:03 UTC 2025