Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » melktert
melktert [boodskap #139124] Thu, 24 March 2022 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
melktert
Afbreking: melk•tert
Samestelling: melk + tert


Selfstandige naamwoord: melktert
Meervoud: melkterte
Verkleinwoord: melktertjie
Meervoud van verkleining: melkterties

Betekenis:
• Tert met 'n soet kors en 'n geelwit vulsel, dikwels met kaneel bestrooi.

Gebruik:
• 'n Melktert se vulsel word van melk, meel, suiker en eiers gemaak.

Vertaling:
Engels: milk tart
Nederlands: melktaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: implementeer
Volgende onderwerp: teruggetrokke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:03:35 UTC 2025