Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » implementeer
implementeer [boodskap #139123] Thu, 24 March 2022 17:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
implementeer
Afbreking: im•ple•men•teer


Werkwoord: implementeer
Verlede tyd: het geïmplementeer

Betekenis:
• Om iets tot uitvoering te bring.

Gebruik:
• Die plan is goed, maar wie gaan dit implementeer?

Sinoniem:
• infaseer
• toepas
• uitvoer
• verwesentlik
• voltrek

Afgelei:
• implementasie
• implementeerbaar
• implementering

Vertaling:
Engels: to implement
Nederlands: implementeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: immuun
Volgende onderwerp: melktert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:03:25 UTC 2025