Leksikograaf Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ierland
Afbreking: Ier•land
Pleknaam: Ierland
Betekenis:
• Eiland in Noordwes-Europa.
• Soewereine staat wat vyf-sesdes van dié eiland se oppervlak beslaan.
Gebruik:
• Ierland is die derde grootste eiland van Europa en die mees westelike van die Britse Eilande.
• Die Republiek Ierland is 'n onafhanklike eilandnasie, terwyl Noord-Ierland een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk is.
Verwant:
• Ier
• Iers
Vertaling:
Engels: Ireland
Nederlands: Ierland
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.