straatgans [boodskap #139118] |
Wed, 23 March 2022 14:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
straatgans
Afbreking: straat•gans
Samestelling: straat + gans
Selfstandige naamwoord: straatgans
Meervoud: straatganse
Verkleinwoord: straatgansie
Meervoud van verkleining: straatgansies
Betekenis:
• 'n Voetganger wat die verkeersreëls oortree.
Gebruik:
• 'n Straatgans het reg voor ons oor die hoofweg gehardloop.
Sinoniem:
• bontloper
• gansloper
• straateend
Vertaling:
Engels: jaywalker
Nederlands: jaywalker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|