Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dooierus
dooierus [boodskap #139114] Tue, 22 March 2022 14:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dooierus
Afbreking: dooi•e•rus
Samestelling: dooie + rus


Selfstandige naamwoord: dooierus
Meervoud:

Betekenis:
• Stewige voorwerp waarteen 'n mens stut as jy aanlê om na iets te skiet.
• (figuurlik) Op iets rig.

Gebruik:
• Die jagter neem dooierus, korrel versigtig en trek die sneller.
• Die son vat dooierus op my skouers.

Wisselvorm:
• dooirus

Afgelei:
• dooierusskoot

Vertaling:
Engels: dead rest
Nederlands: rust

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swartbord
Volgende onderwerp: humeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:53:12 UTC 2025