Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofgedagte
hoofgedagte [boodskap #139112] Tue, 22 March 2022 12:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofgedagte
Afbreking: hoof•ge•dag•te
Samestelling: hoof + gedagte


Selfstandige naamwoord: hoofgedagte
Meervoud: hoofgedagtes

Betekenis:
• Die belangrikste gedagte; waaroor iets gaan.

Gebruik:
• Wat is die hoofgedagte van die gedig?

Sinoniem:
• essensie
• grondidee
• hoofaspek
• hoofpunt
• hoofsaak
• hooftrek
• kerngedagte
• kernpunt

Vertaling:
Engels: core idea, main idea, central theme
Nederlands: kerngedachte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jongeling
Volgende onderwerp: swartbord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:29:44 UTC 2025