| witbord [boodskap #139110] |
Ma., 21 Maart 2022 19:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24179 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Onderwyser wat op 'n witbord skryf.
witbord
Afbreking: wit•bord
Samestelling: wit + bord
Selfstandige naamwoord: witbord
Meervoud: witborde
Verkleinwoord: witbordjie
Meervoud van verkleining: witbordjies
Betekenis:
• Skryfbord wat wit is.
Gebruik:
• Moenie met 'n permanente pen op die witbord skryf nie.
Hiperoniem:
• skryfbord
Afgelei:
• witbordpen
Verwant:
• swartbord
Vertaling:
Engels: whiteboard
Nederlands: witbord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|