Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grusaam
grusaam [boodskap #139105] Ma, 21 Maart 2022 09:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grusaam
Afbreking: gru•saam


Byvoeglike naamwoord: grusaam
Vergrotende trap: grusamer
Oortreffende trap: grusaamste
Attributief: grusame
Partitief: grusaams

Betekenis:
• Wat gruwelik is; afsku wek.

Gebruik:
• Die boer is grusaam vermoor.

Sinoniem:
• aaklig
• afgryslik
• afskuwelik
• gruwelik
• skrikwekkend
• verfoeilik
• verskriklik
• vreeslik

Afgelei:
• grusaamheid

Vertaling:
Engels: gruesome, horrible
Nederlands: gruwelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: groottotaal
Volgende onderwerp: hardnekkig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 02:11:53 MGT 2024