Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groottotaal
groottotaal [boodskap #139104] Mon, 21 March 2022 09:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
groottotaal
Afbreking: groot•to•taal
Samestelling: groot + totaal


Selfstandige naamwoord: groottotaal
Meervoud: groottotale

Betekenis:
• 'n Totaal van ander totale. Die som van die subtotale.

Gebruik:
• Dit was dan die groottotaal van al die Israeliete, getel volgens families. [Numeri 2:32]

Sinoniem:
• eindtotaal
• somtotaal

Vertaling:
Engels: grand total
Nederlands: eindtotaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: watererosie
Volgende onderwerp: grusaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:29:19 UTC 2025