watererosie [boodskap #139103] |
Mon, 21 March 2022 09:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
watererosie
Afbreking: wa•ter•e•ro•sie
Samestelling: water + erosie
Selfstandige naamwoord: watererosie
Meervoud: –
Betekenis:
• Erosie as gevolg van water. Die verwydering van grond deur water.
Gebruik:
• Watererosie vind plaas deur afloop en die impak waarmee waterdruppels die gronddeeltjies van mekaar skei.
Verwant:
• gronderosie
• winderosie
Vertaling:
Engels: water erosion
Nederlands: watererosie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|