gronderosie [boodskap #139100] |
Mon, 21 March 2022 08:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gronderosie
Afbreking: grond•e•ro•sie
Samestelling: grond + erosie
Selfstandige naamwoord: gronderosie
Meervoud: –
Betekenis:
• Erosie van die grondoppervlak. Die verlies van vrugbare grond a.g.v. wind, water, ys, ens.
Gebruik:
• Miljoene tonne waardevolle bogrond gaan jaarliks weens gronderosie verlore.
Hiponiem:
• grondverspoeling
Verwant:
• watererosie
• winderosie
Vertaling:
Engels: soil erosion
Nederlands: bodemerosie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|