Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groepeer
groepeer [boodskap #139099] Mon, 21 March 2022 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
groepeer
Afbreking: groe•peer
Samestelling: groep + -eer


Werkwoord: groepeer
Verlede tyd: het gegroepeer

Betekenis:
• Om in groepe in te deel.

Gebruik:
Groepeer jy ook jou lekkers volgens kleur?

Sinoniem:
• indeel
• klasseer
• klassifiseer
• rangskik
• soneer
• verdeel

Afgelei:
• groepering
• hergroepeer
• saamgroepeer

Vertaling:
Engels: to group, classify
Nederlands: groeperen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vyekonfyt
Volgende onderwerp: gronderosie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:24:23 UTC 2025