Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyekonfyt
vyekonfyt [boodskap #139098] Mon, 21 March 2022 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyekonfyt
Afbreking: vy•e•kon•fyt
Samestelling: vye + konfyt


Selfstandige naamwoord: vyekonfyt
Meervoud: vyekonfyte

Betekenis:
• Konfyt van vye.

Gebruik:
• Sy smeer vyekonfyt oor die brood.

Hiponiem:
• heelvyekonfyt
• groenvyekonfyt

Vertaling:
Engels: fig jam
Nederlands: vijgenjam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Griekeland
Volgende onderwerp: groepeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:10:14 UTC 2025