Griekeland [boodskap #139097] |
Sun, 20 March 2022 18:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Griekeland
Afbreking: Grie•ke•land
Uitspraak: /ˈχri.kəˌlant/
Pleknaam: Griekeland
Betekenis:
• 'n Land in die suide van Europa.
Gebruik:
• Griekeland is sedert 1952 'n lid van die NAVO en sedert 1981 'n lid van die Europese Unie.
Afkorting:
• Gr.
Verwant:
• Grieke
• Grieks
Vertaling:
Engels: Greece
Nederlands: Griekenland
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|