Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ghetto
ghetto [boodskap #139096] Sun, 20 March 2022 18:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ghetto
Afbreking: ghet•to


Selfstandige naamwoord: ghetto
Meervoud: ghetto's
Verkleinwoord: ghetto'tjie
Meervoud van verkleining: ghetto'tjies

Betekenis:
• Minder gegoede deel van 'n stad, dikwels vir mense wat nie ten volle in die samelewing geïntegreer is nie.

Gebruik:
• Histories was 'n ghetto 'n wyk vir Jode.

Sinoniem:
• agterbuurt
• krotbuurt
• plakkerskamp

Afgelei:
• ghetto-element
• ghetto-opstand
• ghettobewoner
• ghettolewe

Vertaling:
Engels: ghetto
Nederlands: getto, jodenbuurt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewetenloos
Volgende onderwerp: Griekeland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:07:28 UTC 2025