geurloos [boodskap #139094] |
Sun, 20 March 2022 16:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geurloos
Afbreking: geur•loos
Samestelling: geur + -loos
Byvoeglike naamwoord: geurloos
Attributief: geurlose
Betekenis:
• Sonder geur en aroma (wat nie met die neus waargeneem kan word nie).
Gebruik:
• Argon is 'n edelgas wat kleurloos, geurloos en reukloos is.
Sinoniem:
• laf
• reukloos
• smaakloos
• verslaan
Antoniem:
• geurig
Vertaling:
Engels: odourless, scentless
Nederlands: geurloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|