Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alewig
alewig [boodskap #139093] Sun, 20 March 2022 15:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
alewig
Afbreking: al•e•wig
Samestelling: al + ewig


Byvoeglike naamwoord: alewig
Attributief: alewige

Betekenis:
• Wat by herhaling gebeur.

Gebruik:
• Hoekom gaan die pryse alewig op, maar nooit af nie?

Sinoniem:
• aanhoudend
• aanmekaar
• altoosdurend
• altyddurend
• deurentyd
• gedurig
• pal
• strykdeur
• voortdurend

Afgelei:
• alewigdeur

Vertaling:
Engels: always, forever
Nederlands: altijd

Nota:
• "Alewig" is 'n bywoord, maar die attributiewe vorm, "alewige" is 'n byvoeglike naamwoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: getuienis
Volgende onderwerp: geurloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:53:03 UTC 2025