geograaf [boodskap #139085] |
Sat, 19 March 2022 18:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geograaf
Afbreking: geo•graaf
Samestelling: geo- + -graaf
Selfstandige naamwoord: geograaf
Meervoud: geograwe
Betekenis:
• Persoon wat geografie beoefen; in aardrykskunde spesialiseer.
Gebruik:
• Die geograaf C.A. Doxiadis het 'n uitgebreide teorie van menslike nedersettingspatrone ontwikkel.
Sinoniem:
• aardrykskundige
Verwant:
• geografie
• geografies
Vertaling:
Engels: geographer
Nederlands: geograaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|