| geneties [boodskap #139084] |
Sa., 19 Maart 2022 16:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geneties
Afbreking: ge•ne•ties
Byvoeglike naamwoord: geneties
Attributief: genetiese
Betekenis:
• Wat gene en die genetika betref.
Gebruik:
• 'n Tweeling is geneties identies.
Sinoniem:
• oorerflik
• erflik
Afgelei:
• biogeneties
• eksogeneties
• endogeneties
• epigeneties
• eugeneties
• filogeneties
• hipnogeneties
• homogeneties
• orogeneties
Vertaling:
Engels: genetic
Nederlands: genetisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|