lamineer [boodskap #139082] |
Sat, 19 March 2022 09:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lamineer
Afbreking: la•mi•neer
Werkwoord: lamineer
Verlede tyd: het gelamineer
Betekenis:
• Om iets (soos papier) met 'n dun film of plaat te bedek.
• (ongewoon) Om dun plate of velle van metaal te vorm.
Gebruik:
• U kan die foto met plastiek lamineer om dit te beskerm.
Wisselvorm:
• lamelleer
Sinoniem:
• platdruk
• platmaak
• platpers
• plet
• uitklop
• wals
Afgelei:
• laminaat
• lamineermasjien
• laminering
Vertaling:
Engels: to laminate
Nederlands: lamineren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|