Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konfronteer
konfronteer [boodskap #139081] Sat, 19 March 2022 08:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
konfronteer
Afbreking: kon•fron•teer


Werkwoord: konfronteer
Verlede tyd: het gekonfronteer

Betekenis:
• Om teenoor iets vyandigs of onaangenaams geplaas te word.

Gebruik:
Konfronteer jy jou probleme, of probeer jy om dit te vermy?

Verwant:
• konfrontasie
• konfronterend
• konfrontering

Vertaling:
Engels: to confront
Nederlands: confronteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gekommitteerde
Volgende onderwerp: lamineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:34:48 UTC 2025