Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gekommitteerde
gekommitteerde [boodskap #139080] Sat, 19 March 2022 08:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gekommitteerde
Afbreking: ge•kom•mit•teer•de
Samestelling: ge- + kommitteer + -de


Byvoeglike naamwoord: gekommitteer
Attributief: gekommitteerde

Betekenis:
• Wat gekommitteer is (in 'n inrigting opgeneem is, of aangewys is om 'n taak te verrig).

Gebruik:
• Die gekommitteerde alkoholis het uit die inrigting ontsnap.

Vertaling:
Engels: committed
Nederlands: gecommitteerde


Selfstandige naamwoord: gekommitteerde
Meervoud: gekommitteerdes

Betekenis:
• Iemand wat gekommitteer/afgevaardig is om 'n taak te verrig.

Gebruik:
• Die gekommitteerdes sal môre verslag doen.

Sinoniem:
• afgevaardigde
• gedelegeerde
• gevolmagtigde

Vertaling:
Engels: commissioner
Nederlands: gecommitteerde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hipnotiseer
Volgende onderwerp: konfronteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:19:00 UTC 2025