Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hipnotiseer
hipnotiseer [boodskap #139079] Sa, 19 Maart 2022 07:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hipnotiseer
Afbreking: hip•no•ti•seer


Werkwoord: hipnotiseer
Verlede tyd: het gehipnotiseer

Betekenis:
• Om iemand onder hipnose te plaas.

Gebruik:
• Geen mens kan iemand teen sy wil hipnotiseer nie.

Sinoniem:
• betower
• mesmeriseer

Verwant:
• hipnose
• hipnotiseur
• hipnotisering

Vertaling:
Engels: to hypnotise, hypnotize
Nederlands: hypnotiseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gradueer
Volgende onderwerp: gekommitteerde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 18:00:04 MGT 2024