gradueer [boodskap #139078] |
Sat, 19 March 2022 07:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gradueer
Afbreking: gra•du•eer
Werkwoord: gradueer
Verlede tyd: het gegradueer
Betekenis:
• Om 'n akademiese graad te behaal.
Gebruik:
• Sy was 'n buitengewoon begaafde student en gradueer op die ouderdom van 24 jaar met 'n doktorsgraad.
Sinoniem:
• afstudeer
• kwalifiseer
Afgelei:
• graduering
• gegradueerd
Vertaling:
Engels: to graduate
Nederlands: gradueren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|