Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katelknaap
katelknaap [boodskap #139076] Fri, 18 March 2022 13:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
katelknaap
Afbreking: ka•tel•knaap
Samestelling: katel + knaap


Selfstandige naamwoord: katelknaap
Meervoud: katelknape
Verkleinwoord: katelknapie
Meervoud van verkleining: katelknapies

Betekenis:
• Jong man wat 'n verhouding met 'n ouer vrou het.

Gebruik:
• Wat vertel jy jou kinders as hulle byna net so oud soos jou katelknaap is?

Verwant:
• snuiterbuiter

Vertaling:
Engels: toyboy, young lover with a sugar mama
Nederlands: jonge minnaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebedsverhoring
Volgende onderwerp: snuiterbuiter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:22:27 UTC 2025