gebedsverhoring [boodskap #139075] |
Vr, 18 Maart 2022 12:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gebedsverhoring
Afbreking: ge•beds•ver•ho•ring
Samestelling: gebed + -s- + verhoring
Selfstandige naamwoord: gebedsverhoring
Meervoud: gebedsverhorings
Betekenis:
• Die verhoring van 'n gebed; as gebeur waarvoor 'n mens gebid het.
Gebruik:
• Iemand wat ondervinding van die krag van gebed het, sal nie aan gebedsverhoring twyfel nie.
Vertaling:
Engels: answer to a prayer
Nederlands: gebedsverhoring
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|