geleidraad [boodskap #139074] |
Fri, 18 March 2022 12:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geleidraad
Afbreking: ge•lei•draad
Samestelling: gelei + draad
Selfstandige naamwoord: geleidraad
Meervoud: geleidrade
Verkleinwoord: geleidraadjie
Meervoud van verkleining: geleidraadjies
Betekenis:
• Draad wat elektrisiteit (soms ook hitte of klank) gelei.
Gebruik:
• As die skakelaar aangeskakel word, vloei die stroom deur die geleidraad tot by die lig.
Sinoniem:
• geleier
• reofoor
• stroomleier
Hiponiem:
• koperdraad
Vertaling:
Engels: conducting wire
Nederlands: geleidraad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|