Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebalanseerd
gebalanseerd [boodskap #139073] Fri, 18 March 2022 10:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebalanseerd
Afbreking: ge•ba•lan•seerd
Samestelling: ge- + balanseer + -d


Byvoeglike naamwoord: gebalanseer, gebalanseerd
Attributief: gebalanseerde

Betekenis:
• Wat in 'n toestand van balans/ewewig is.

Gebruik:
• 'n Mens moet probeer om gebalanseerd te lewe.

Sinoniem:
• ekwilibrium
• eweredig
• ewewigtig
• gelykmatig

Antoniem:
• ongebalanseerd
• onstabiel

Afgelei:
• gebalanseerdheid

Vertaling:
Engels: balanced
Nederlands: gebalanceerd

Nota:
• Voltooide deelwoord van balanseer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geamuseerd
Volgende onderwerp: geleidraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:04:17 UTC 2025