sandglas [boodskap #139071] |
Do, 17 Maart 2022 18:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sandglas
Afbreking: sand•glas
Samestelling: sand + glas
Selfstandige naamwoord: sandglas
Meervoud: sandglase
Verkleinwoord: sandglasie
Meervoud van verkleining: sandglasies
Betekenis:
• Toestel met sand in twee reservoirs wat in 'n voorafbepaalde tyd deur 'n nou verbinding na mekaar deurloop.
Gebruik:
• Draai die sandglas om sodra jy reg is om te begin.
Sinoniem:
• sandloper
• uurglas
Vertaling:
Engels: sandglass, hourglass, minute glass
Nederlands: zandloper, uurglas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|