Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fynbesnede
fynbesnede [boodskap #139068] Thu, 17 March 2022 11:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fynbesnede
Afbreking: fyn•be•sne•de
Samestelling: fyn + besnede


Byvoeglike naamwoord: fynbesnede
Attributief: fynbesnede

Betekenis:
• Wat fyn uitgekerf is, meestal figuurlik, met fyn, goed gevormde gelaatstrekke.

Gebruik:
• Uit haar fynbesnede gelaat kyk sy ondersoekend om haar heen.

Afgelei:
• fynbesnedenheid

Vertaling:
Engels: clean‐cut
Nederlands: fijnbesneden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: funksioneel
Volgende onderwerp: voortgaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:58:36 UTC 2025