Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » adagio
adagio [boodskap #139064] Tue, 15 March 2022 21:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
adagio
Afbreking: a•da•gio


Bywoord: adagio

Betekenis:
• (musiek) Met 'n rustige tempo; stadig, sag en bedaard (66-76 slae per minuut).

Gebruik:
• Speel die stuk adagio.

Sinoniem:
• dralerig
• langsaam

Vertaling:
Engels: adagio
Italiaans: adagio
Nederlands: adagio

Nota:
Adagio is vinniger as lento, maar stadiger as andante.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fretboor
Volgende onderwerp: fungussiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:28:39 UTC 2025