fretboor [boodskap #139063] |
Di, 15 Maart 2022 16:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fretboor
Afbreking: fret•boor
Selfstandige naamwoord: fretboor
Meervoud: fretbore
Verkleinwoord: fretboortjie
Meervoud van verkleining: fretboortjies
Betekenis:
• 'n Klein, eenvoudige handboor.
Gebruik:
• Maak 'n gaatjie met jou fretboor voordat jy die skroef indraai.
Sinoniem:
• kurkboor
• spykerboor
Vertaling:
Engels: naildrill, gimlet
Nederlands: fretboor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|