fraiingstert [boodskap #139059] |
Mon, 14 March 2022 13:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fraiingstert
Afbreking: frai•ing•stert
Samestelling: fraiing + stert
Selfstandige naamwoord: fraiingstert
Meervoud: fraiingsterte
Verkleinwoord: fraiingstertjie
Meervoud van verkleining: fraiingstertjies
Betekenis:
• Vlerklose insek met fraiingagtige aanhangsels aan die agterlyf, orde Thysanura.
Gebruik:
• Die fraiingstert het silweragtige skubbe en drie fraiingagtige drade aan die agterkant.
Hiponiem:
• rotsspringer
• silwervissie
• silwermot
• vismot
Vertaling:
Engels: bristletail
Nederlands: franjestaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|