Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fossielagtig
fossielagtig [boodskap #139056] Sun, 13 March 2022 07:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fossielagtig
Afbreking: fos•siel•ag•tig
Samestelling: fossiel + -agtig


Byvoeglike naamwoord: fossielagtig
Attributief: fossielagtige

Betekenis:
• Soos 'n fossiel (baie oud, soms figuurlik, argaïes).

Gebruik:
• Die selakant is 'n fossielagtige vis, 'n "lewende fossiel" wat vantevore as uitgestorwe beskou is.

Vertaling:
Engels: fossillike
Nederlands: fossielachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: foliovel
Volgende onderwerp: kernsin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:33:27 UTC 2025