Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fluistergalery
fluistergalery [boodskap #139054] Sun, 13 March 2022 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fluistergalery
Afbreking: flui•ster•ga•le•ry
Samestelling: fluister + galery


Selfstandige naamwoord: fluistergalery
Meervoud: fluistergalerye
Verkleinwoord: fluistergalerytjie
Meervoud van verkleining: fluistergalerytjies

Betekenis:
• Galery waarin klank ver trek en oor lang afstande hoorbaar is.

Gebruik:
• Die koning se saal is 'n fluistergalery: wat in die een hoek gefluister word, kan in die ander hoek verstaan word.

Vertaling:
Engels: whisper gallery
Nederlands: fluistergalerij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruisement
Volgende onderwerp: foliovel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:25:18 UTC 2025