kruisement [boodskap #139053] |
Sat, 12 March 2022 18:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kruisement
Afbreking: krui•se•ment
Selfstandige naamwoord: kruisement
Meervoud: –
Betekenis:
• Aromatiese struik wat o.a. gebruik word om kos te geur, familie Lamiaceae.
Gebruik:
• Kruisement saam met asyn en suiker maak 'n heerlike sous vir skaapvleis.
Afgelei:
• kruisementsous
Vertaling:
Engels: mint
Nederlands: munt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|