Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karteer
karteer [boodskap #139052] Sat, 12 March 2022 16:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
karteer
Afbreking: kar•teer


Werkwoord: karteer
Verlede tyd: het gekarteer

Betekenis:
• Om 'n kaart te maak; inligting kodifiseer en ter kaart bring.

Gebruik:
• NASA is besig om die planete in ons sonnestelsel te karteer.

Afgelei:
• karteerder
• kartering
• kartograaf

Vertaling:
Engels: to map
Nederlands: in kaart brengen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karteerder
Volgende onderwerp: kruisement
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 08:26:58 UTC 2025