flokkulasie [boodskap #139048] |
Sat, 12 March 2022 10:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
flokkulasie
Afbreking: flok•ku•la•sie
Selfstandige naamwoord: flokkulasie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van flokkuleer; om in skilfers/vlokkies te versamel en uit 'n vloeistof uit te sak.
Gebruik:
• Flokkulasie is 'n belangrike stap om water helder te maak en onsuiwerhede daaruit te verwyder.
Sinoniem:
• koagulasie
• uitvlokking
Antoniem:
• deflokkulasie
Verwant:
• flokkulant
• flokkuleer
• flokkulering
Vertaling:
Engels: flocculation
Nederlands: uitvlokking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|