flirtasie [boodskap #139047] |
Sat, 12 March 2022 09:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
flirtasie
Afbreking: flir•ta•sie
Samestelling: flirt + -asie
Selfstandige naamwoord: flirtasie
Meervoud: flirtasies
Verkleinwoord: flirtasietjie
Meervoud van verkleining: flirtasietjies
Betekenis:
• Die handeling van flirt; om sonder ernstige bedoelings na iemand (of iets) te vry.
Gebruik:
• Flirtasie is 'n belangrike tegniek om te bepaal of jou toenadering tot 'n meisie welkom is of nie.
Sinoniem:
• flankeerdery
• hofmakery
• vryery
Vertaling:
Engels: flirtation
Nederlands: flirtatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|