Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fleksietyd
fleksietyd [boodskap #139046] Sat, 12 March 2022 09:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
fleksietyd
Afbreking: flek•sie•tyd
Samestelling: fleksie- + tyd


Selfstandige naamwoord: fleksietyd
Meervoud: fleksietye

Betekenis:
• Reëling dat werknemers (binne perke) hulle eie werkure bepaal.

Gebruik:
• Moet almal van nege tot vyf werk, of word fleksietyd toegelaat?

Sinoniem:
• skiktyd

Vertaling:
Engels: flexitime, flexible time
Nederlands: flexietijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fisioterapeuties
Volgende onderwerp: flirtasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 07:58:40 UTC 2025